Spreuke 25:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 Soos ’n deurbreekte stad sonder ’n muur is die man wat sy gees nie in bedwang hou nie.+ Prediker 7:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Moenie haastig wees in jou gees om aanstoot te neem nie,+ want om aanstoot te neem, rus in die boesem van die sotte.+
9 Moenie haastig wees in jou gees om aanstoot te neem nie,+ want om aanstoot te neem, rus in die boesem van die sotte.+