Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Job 1:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 1 Daar was ’n man in die land Us+ met die naam Job;+ en dié man was onberispelik+ en regskape+ en het God gevrees+ en afgewyk van die kwaad.+

  • Psalm 26:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 Oordeel my,+ o Jehovah, want ek het in my onkreukbaarheid gewandel,+

      En op Jehovah het ek vertrou, sodat ek nie wankel nie.+

  • Spreuke 14:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Wie in sy regskapenheid wandel, vrees Jehovah,+ maar wie verdorwe is in sy weë, verag Hom.+

  • Matteus 11:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Voorwaar, ek sê vir julle: Onder dié wat uit vroue gebore is,+ is daar niemand groter as Johannes die Doper verwek nie; maar iemand wat ’n mindere in die koninkryk+ van die hemele is, is groter as hy.

  • Lukas 1:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Hulle was albei regverdig+ voor God omdat hulle onberispelik+ gewandel het in ooreenstemming met al die gebooie+ en wetlike+ vereistes van Jehovah.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel