Genesis 12:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En ek sal dié seën wat jou seën, en ek sal hom vervloek wat ’n vloek oor jou uitspreek,+ en al die families van die aarde sal hulleself deur middel van jou seën.”+ Psalm 37:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 Die hele dag betoon hy guns en leen hy uit,+En so kom sy nageslag in aanmerking vir ’n seën.+ Handelinge 2:39 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 39 Want die belofte+ behoort aan julle en julle kinders en aan almal wat ver weg is,+ almal wat Jehovah ons God na hom toe roep.”+
3 En ek sal dié seën wat jou seën, en ek sal hom vervloek wat ’n vloek oor jou uitspreek,+ en al die families van die aarde sal hulleself deur middel van jou seën.”+
39 Want die belofte+ behoort aan julle en julle kinders en aan almal wat ver weg is,+ almal wat Jehovah ons God na hom toe roep.”+