Jesaja 57:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 “Ek skep die vrug van die lippe.+ Bestendige vrede sal daar wees vir die een wat ver is en vir die een wat naby is”,+ het Jehovah gesê, “en ek sal hom genees.”+ Efesiërs 2:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 En hy het gekom en die goeie nuus van vrede+ bekend gemaak aan julle, dié wat ver weg was, en vrede aan dié wat naby was,+
19 “Ek skep die vrug van die lippe.+ Bestendige vrede sal daar wees vir die een wat ver is en vir die een wat naby is”,+ het Jehovah gesê, “en ek sal hom genees.”+
17 En hy het gekom en die goeie nuus van vrede+ bekend gemaak aan julle, dié wat ver weg was, en vrede aan dié wat naby was,+