Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Samuel 23:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  3 Die God van Israel het gesê,

      Tot my het die Rots van Israel gespreek:+

      ‘Wanneer ’n heerser oor mense regverdig is,+

      In die vrees van God heers,+

  • 1 Konings 2:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Wat Salomo betref, hy het op die troon van sy vader Dawid gaan sit;+ en sy koningskap is geleidelik baie stewig gevestig.+

  • 1 Konings 7:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Wat die Troonportaal+ betref waar hy sou regspreek, hy het die regsportaal+ gemaak; en hulle het dit van die vloer tot die dakbalke met sederhout bedek.+

  • Matteus 19:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 Jesus het vir hulle gesê: “Voorwaar, ek sê vir julle: In die herskepping, wanneer die Seun van die mens op sy glorieryke troon gaan sit, sal ook julle wat my gevolg het, op twaalf trone sit en die twaalf stamme van Israel oordeel.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel