Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 3:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 En die hele Israel het gehoor van die regterlike beslissing+ wat die koning gegee het; en hulle het bevrees geword vir die koning,+ want hulle het gesien dat die wysheid+ van God in hom was om regterlike beslissings uit te voer.

  • Psalm 72:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  4 Laat hy die geteisterdes van die volk oordeel,+

      Laat hy die kinders van die arme red,

      En laat hy die bedrieër verbrysel.

  • Spreuke 16:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Dit is vir konings iets verfoeiliks om goddeloosheid te doen,+ want deur regverdigheid word die troon stewig gevestig.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel