Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 8:46
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 46 “As hulle teen u sondig+ (want daar is geen mens wat nie sondig nie),+ en u op hulle vertoornd is en hulle aan die vyand oorlewer, en dié wat hulle gevange neem, hulle gevange wegvoer na die land van die vyand, ver of naby;+

  • Psalm 51:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  5 Kyk! In ongeregtigheid is ek met geboortepyne voortgebring,+

      En in sonde het my moeder my ontvang.+

  • Prediker 7:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Want daar is geen mens regverdig op die aarde wat voortdurend goed doen en nie sondig nie.+

  • Jakobus 3:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Want ons almal struikel dikwels.+ As iemand in woord nie struikel nie,+ is hy ’n volmaakte man,+ in staat om ook sy hele liggaam in toom te hou.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel