Levitikus 19:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 “‘Jy mag nie onder jou volk rondgaan om te laster nie.+ Jy mag nie teen jou naaste se bloed opstaan nie.+ Ek is Jehovah. Spreuke 11:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Wie as ’n lasteraar rondgaan,+ lê vertroulike gesprekke bloot,+ maar wie getrou van gees is, bedek ’n saak.+ Spreuke 25:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Bepleit jou eie saak by jou medemens,+ en moenie die vertroulike gesprek van ’n ander openbaar nie;+ Spreuke 25:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Die wind uit die noorde bring soos met geboortepyne ’n stortreën voort;+ en ’n tong wat ’n geheim verklap, ’n veroordeelde gesig.+
16 “‘Jy mag nie onder jou volk rondgaan om te laster nie.+ Jy mag nie teen jou naaste se bloed opstaan nie.+ Ek is Jehovah.
13 Wie as ’n lasteraar rondgaan,+ lê vertroulike gesprekke bloot,+ maar wie getrou van gees is, bedek ’n saak.+
9 Bepleit jou eie saak by jou medemens,+ en moenie die vertroulike gesprek van ’n ander openbaar nie;+
23 Die wind uit die noorde bring soos met geboortepyne ’n stortreën voort;+ en ’n tong wat ’n geheim verklap, ’n veroordeelde gesig.+