Spreuke 20:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Hy wat as ’n lasteraar rondgaan, lê vertroulike gesprekke bloot;+ en met iemand wat hom deur sy lippe laat verlok, moet jy geen omgang hê nie.+ Spreuke 25:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Bepleit jou eie saak by jou medemens,+ en moenie die vertroulike gesprek van ’n ander openbaar nie;+ Spreuke 26:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Die woorde van ’n lasteraar is soos dinge wat gulsig ingesluk word, wat na die diepste dele van die buik afgaan.+
19 Hy wat as ’n lasteraar rondgaan, lê vertroulike gesprekke bloot;+ en met iemand wat hom deur sy lippe laat verlok, moet jy geen omgang hê nie.+
9 Bepleit jou eie saak by jou medemens,+ en moenie die vertroulike gesprek van ’n ander openbaar nie;+
22 Die woorde van ’n lasteraar is soos dinge wat gulsig ingesluk word, wat na die diepste dele van die buik afgaan.+