Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Spreuke 28:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Hy wat sy waardevolle dinge deur rente en woeker vermeerder,+ maak dit bloot bymekaar vir die een wat aan die geringes guns betoon.+

  • Habakuk 2:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Sal dit nie juis hulle wees wat almal teen hom ’n spreekwoord+ en ’n sinspeling, insinuasies oor hom, aanhef nie? En daar sal gesê word:

      “‘Wee hom wat vermenigvuldig wat nie syne is nie+—hoe lank tog!+—en wat swaar skuld op hom laai!

  • 1 Timoteus 6:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Dié wat egter vasbeslote is om ryk te wees, val in versoeking+ en ’n strik en talle sinnelose en skadelike begeertes,+ wat mense in vernietiging en verderf stort.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel