Levitikus 25:36 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 36 Moenie rente en woekerwins van hom neem nie,+ maar jy moet jou God vrees;+ en jou broer moet by jou aan die lewe bly. Deuteronomium 23:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 “Jy mag jou broer geen rente laat betaal nie,+ rente op geld, rente op voedsel,+ rente op enigiets waarop ’n mens rente kan vra nie. Esegiël 18:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Op woeker het hy gegee+ en rente het hy geneem,+ en hy sal sekerlik nie bly lewe nie. Al hierdie verfoeilike dinge het hy gedoen.+ Hy sal sekerlik doodgemaak word. Sy bloed sal op hom wees.+
36 Moenie rente en woekerwins van hom neem nie,+ maar jy moet jou God vrees;+ en jou broer moet by jou aan die lewe bly.
19 “Jy mag jou broer geen rente laat betaal nie,+ rente op geld, rente op voedsel,+ rente op enigiets waarop ’n mens rente kan vra nie.
13 Op woeker het hy gegee+ en rente het hy geneem,+ en hy sal sekerlik nie bly lewe nie. Al hierdie verfoeilike dinge het hy gedoen.+ Hy sal sekerlik doodgemaak word. Sy bloed sal op hom wees.+