Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 32:35
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 35 Die wraak is myne, en die vergelding.+

      Op die vasgestelde tyd sal hulle voet wankel,+

      Want die dag van hulle ongeluk is naby,+

      En die gebeure wat op hulle wag, kom gou.’+

  • Spreuke 24:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 Moenie sê nie: “Net soos hy aan my gedoen het, so gaan ek aan hom doen.+ Ek sal elkeen volgens sy optrede vergeld.”+

  • Matteus 5:38
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 38 “Julle het gehoor dat daar gesê is: ‘Oog vir oog en tand vir tand.’+

  • Romeine 12:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Moet niemand kwaad vir kwaad+ vergeld nie. Verskaf goeie dinge voor die oë van alle mense.

  • 1 Tessalonisense 5:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Sorg dat niemand ’n ander kwaad vir kwaad vergeld nie,+ maar streef altyd na wat goed is teenoor mekaar en teenoor alle ander mense.+

  • 1 Petrus 3:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 nie kwaad met kwaad+ of uitskellery met uitskellery vergeld nie,+ maar seën eerder,+ want julle is tot hierdie weg geroep, sodat julle ’n seën kan beërf.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel