Levitikus 19:32 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 32 “‘Voor grys hare moet jy opstaan,+ en jy moet aan ’n bejaarde agting betoon,+ en jy moet jou God vrees.+ Ek is Jehovah. Spreuke 16:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 Grysheid is ’n pragtige kroon+ wanneer dit op die weg van regverdigheid gevind word.+
32 “‘Voor grys hare moet jy opstaan,+ en jy moet aan ’n bejaarde agting betoon,+ en jy moet jou God vrees.+ Ek is Jehovah.