Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 12:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En kyk nou, die koning wandel voor julle!+ Wat my betref, ek het oud+ en grys+ geword, en my seuns, kyk, hulle is by julle,+ en ek—ek het van my jeug af tot vandag toe voor julle gewandel.+

  • Psalm 71:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 En selfs tot die ouderdom en grysheid toe, o God, moet u my nie verlaat nie,+

      Totdat ek vir die geslag van u arm kan vertel,+

      Vir almal wat sal kom, van u mag.+

  • Psalm 92:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Hulle sal nog in die grysheid bly floreer,+

      Vet en vars sal hulle bly,+

  • Jesaja 46:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Selfs tot die ouderdom toe is ek dieselfde;+ en tot die grysheid toe sal ek julle ondersteun.+ Ek sal gewis optree,+ sodat ek julle kan dra en sodat ek julle kan ondersteun en ontkoming kan verskaf.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel