Spreuke 1:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 So is die paaie van almal wat onregverdige wins maak.+ Dit neem die siel van sy besitters+ weg. Romeine 6:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Want die loon wat die sonde betaal, is die dood,+ maar die gawe+ wat God gee, is die ewige lewe+ deur Christus Jesus, ons Here.+
23 Want die loon wat die sonde betaal, is die dood,+ maar die gawe+ wat God gee, is die ewige lewe+ deur Christus Jesus, ons Here.+