Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 5:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Toe het Gehaʹsi,+ die dienaar van Eliʹsa, die man van die ware God,+ gesê: “Kyk, my heer het hierdie Siriër Naäman+ gespaar deur nie uit sy hand te aanvaar wat hy gebring het nie. So waar as Jehovah lewe,+ ek sal agter hom aan hardloop en iets van hom neem.”+

  • Spreuke 15:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 Wie onregverdige wins maak, stort sy eie huis in die ongeluk,+ maar wie geskenke haat, sal bly lewe.+

  • Miga 3:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Sy hoofde spreek reg bloot vir ’n omkoopgeskenk,+ en sy priesters onderrig net teen ’n prys,+ en sy profete beoefen waarsêery bloot vir geld;+ nogtans bly hulle op Jehovah steun en sê: “Is Jehovah nie in ons midde nie?+ Geen rampspoed sal oor ons kom nie.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel