Spreuke 9:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Gee aan ’n wyse, en hy sal nog wyser word.+ Gee kennis aan ’n regverdige, en hy sal in kundigheid toeneem. Prediker 7:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 Ek het my daartoe gewend, ja, my hart het,+ om wysheid+ en die rede vir dinge+ te wete te kom en na te vors en te soek, en om die goddeloosheid van sotheid en die dwaasheid van waansin te leer ken;+
9 Gee aan ’n wyse, en hy sal nog wyser word.+ Gee kennis aan ’n regverdige, en hy sal in kundigheid toeneem.
25 Ek het my daartoe gewend, ja, my hart het,+ om wysheid+ en die rede vir dinge+ te wete te kom en na te vors en te soek, en om die goddeloosheid van sotheid en die dwaasheid van waansin te leer ken;+