Job 38:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Omgord asseblief jou lendene soos ’n man,En laat ek jou uitvra, en lig jy my in.+ Job 42:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 “Ek het te wete gekom dat u alles kan doen,+En daar is geen idee wat vir u onbereikbaar is nie.+