Psalm 125:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Wat dié betref wat afwyk na hulle krom weë,+Jehovah sal hulle laat weggaan saam met dié wat skadelike dinge beoefen.+Daar sal vrede oor Israel wees.+ Hebreërs 6:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Want dit is onmoontlik om dié wat eens en vir altyd verlig is+ en die hemelse vrye gawe+ gesmaak het en deelgenote van heilige gees geword het+ 2 Petrus 2:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Want dit sou vir hulle beter gewees het as hulle die weg van regverdigheid nie noukeurig geken het nie,+ as dat hulle, nadat hulle dit noukeurig geken het, hulle afkeer van die heilige gebod wat aan hulle oorgelewer is.+
5 Wat dié betref wat afwyk na hulle krom weë,+Jehovah sal hulle laat weggaan saam met dié wat skadelike dinge beoefen.+Daar sal vrede oor Israel wees.+
4 Want dit is onmoontlik om dié wat eens en vir altyd verlig is+ en die hemelse vrye gawe+ gesmaak het en deelgenote van heilige gees geword het+
21 Want dit sou vir hulle beter gewees het as hulle die weg van regverdigheid nie noukeurig geken het nie,+ as dat hulle, nadat hulle dit noukeurig geken het, hulle afkeer van die heilige gebod wat aan hulle oorgelewer is.+