Psalm 12:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 “Weens die plundering van die geteisterdes, weens die gesug van die armes,+Sal ek nou opstaan”, sê Jehovah.+“Ek sal hom in veiligheid stel van almal wat hom verag.”+ Spreuke 14:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 Hy wat die geringe verkul, het sy Maker gesmaad,+ maar wie aan die arme guns betoon, verheerlik Hom.+ Miga 2:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 En hulle het velde begeer en daarop beslag gelê;+ ook huise, en dit geneem; en hulle het ’n man en sy huisgesin, ’n man en sy erfbesitting,+ te kort gedoen.+
5 “Weens die plundering van die geteisterdes, weens die gesug van die armes,+Sal ek nou opstaan”, sê Jehovah.+“Ek sal hom in veiligheid stel van almal wat hom verag.”+
31 Hy wat die geringe verkul, het sy Maker gesmaad,+ maar wie aan die arme guns betoon, verheerlik Hom.+
2 En hulle het velde begeer en daarop beslag gelê;+ ook huise, en dit geneem; en hulle het ’n man en sy huisgesin, ’n man en sy erfbesitting,+ te kort gedoen.+