21 Jesus het vir hom gesê: “As jy volmaak wil wees, gaan verkoop jou besittings en gee vir die armes, en jy sal ’n skat in die hemel hê,+ en kom word my volgeling.”+
43 En oombliklik kon hy weer sien,+ en hy het hom begin volg, terwyl hy God verheerlik het.+ Ook het al die mense, toe hulle dit sien, lof aan God gebring.