Spreuke 19:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Luiheid laat ’n mens in ’n diep slaap val,+ en ’n trae siel ly honger.+ Spreuke 24:34 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 34 en soos ’n struikrower sal jou armoede beslis kom en jou gebrek soos ’n gewapende man.+