Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Spreuke 10:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Wie met ’n trae hand werk, sal arm wees,+ maar die hand van die vlytige sal ryk maak.+

  • Spreuke 23:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Want ’n dronkaard en ’n vraat sal in armoede verval,+ en lomerigheid sal ’n mens vodde laat dra.+

  • Spreuke 27:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 ’n Siel wat versadig is, sal heuningstroop vertrap, maar vir ’n honger siel is alles wat bitter is, soet.+

  • 2 Tessalonisense 3:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Trouens, ook toe ons by julle was, het ons julle herhaaldelik beveel:+ “As iemand nie wil werk nie, laat hom dan ook nie eet nie.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel