Johannes 8:32 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 32 en julle sal die waarheid+ ken, en die waarheid sal julle vrymaak.”+ Filippense 3:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Maar die dinge wat vir my gewin was, dié het ek weens die Christus as verlies beskou.+