Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 119:45
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 45 En ek sal in ’n ruim plek rondloop,+

      Want ek het u bevele gesoek.+

  • Lukas 4:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 “Jehovah se gees+ is op my, want hy het my gesalf om goeie nuus aan die armes bekend te maak, hy het my uitgestuur om ’n vrylating aan die gevangenes te verkondig en ’n herstel van gesig aan die blindes, om die verbryseldes in vryheid weg te stuur,+

  • Romeine 6:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Want die sonde moet nie meester oor julle wees nie, aangesien julle nie onder die wet is nie+ maar onder onverdiende goedhartigheid.+

  • Romeine 6:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Nou het julle egter, omdat julle van die sonde vrygemaak is maar slawe van God geword het,+ julle vrug+ ten opsigte van heiligheid, en die uiteinde—die ewige lewe.+

  • Hebreërs 2:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 en om almal te bevry+ wat uit vrees vir die dood+ hulle hele lewe lank aan slawerny onderworpe was.+

  • Jakobus 1:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 Maar hy wat diep kyk in die volmaakte wet+ wat tot vryheid behoort en daarby bly, hy sal, omdat hy nie ’n vergeetagtige hoorder nie maar ’n dader van die werk geword het,+ gelukkig+ wees deurdat hy dit doen.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel