Spreuke 13:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Die wet van die wyse is ’n bron van lewe,+ om ’n mens van die strikke van die dood af te keer.+ Spreuke 23:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Want dan sal daar ’n toekoms wees,+ en jou hoop sal nie afgesny word nie.+ Johannes 17:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Dít beteken die ewige lewe,+ dat hulle kennis inneem+ van u, die enigste ware God,+ en van die een wat u uitgestuur het, Jesus Christus.+
3 Dít beteken die ewige lewe,+ dat hulle kennis inneem+ van u, die enigste ware God,+ en van die een wat u uitgestuur het, Jesus Christus.+