Eksodus 20:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 “Jy mag as ’n getuie nie valse getuienis teen jou medemens aflê nie.+ Matteus 26:59 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 59 Intussen het die hoofpriesters en die hele Sanʹhedrin valse getuienis teen Jesus gesoek om hom dood te maak,+
59 Intussen het die hoofpriesters en die hele Sanʹhedrin valse getuienis teen Jesus gesoek om hom dood te maak,+