Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 23:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 As jy die esel van iemand wat jou haat, onder sy vrag sien lê, dan moet jy hom nie net so los nie. Saam met hom moet jy die dier vir seker losmaak.+

  • 2 Konings 6:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Maar hy het gesê: “Jy mag hulle nie doodmaak nie. Maak jy dié dood wat jy met jou swaard en met jou boog gevange geneem het?+ Sit aan hulle brood en water voor sodat hulle kan eet en drink+ en na hulle heer toe kan gaan.”

  • Spreuke 24:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Wanneer jou vyand val, moet jy jou nie verbly nie; en wanneer hy struikel, laat jou hart dan nie bly wees nie,+

  • Matteus 5:44
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 44 Ek sê egter vir julle: Hou aan om julle vyande lief te hê+ en om te bid vir dié wat julle vervolg;+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel