Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Rigters 16:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 En omdat hulle hart vrolik was,+ het hulle begin sê: “Roep Simson sodat hy aan ons vermaak kan verskaf.”+ Toe het hulle Simson uit die gevangenis geroep sodat hy hulle kon vermaak;+ en hulle het hom tussen die pilare laat staan.

  • 2 Samuel 16:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 En koning Dawid het tot by Bahuʹrim+ gekom, en kyk! ’n man uit die familie van Saul se huis het daarvandaan uitgekom, en sy naam was Siʹmeï,+ die seun van Gera, en hy het uitgekom en ’n vloek uitgespreek terwyl hy uitgekom het.+

  • Job 31:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 As ek bly was oor die ondergang van iemand wat my intens haat,+

      Of ek opgewonde was omdat kwaad hom getref het—

  • Spreuke 17:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Hy wat die arme bespot, het sy Maker gesmaad.+ Hy wat bly is oor ’n ander se ongeluk, sal nie ongestraf bly nie.+

  • Spreuke 25:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 As die een wat jou haat, honger is, gee hom brood om te eet; en as hy dors is, gee hom water om te drink.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel