Spreuke 27:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Laat ’n vreemdeling jou prys, en nie jou eie mond nie; laat ’n uitlander dit doen, en nie jou eie lippe nie.+ Johannes 5:44 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 44 Hoe kan julle glo, wanneer julle heerlikheid+ van mekaar aanneem en julle nie die heerlikheid soek wat van die enigste God kom nie?+ Filippense 2:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 en niks uit twisgierigheid+ of uit egotisme+ doen nie, maar met ootmoed die ander hoër as julleself ag,+
2 Laat ’n vreemdeling jou prys, en nie jou eie mond nie; laat ’n uitlander dit doen, en nie jou eie lippe nie.+
44 Hoe kan julle glo, wanneer julle heerlikheid+ van mekaar aanneem en julle nie die heerlikheid soek wat van die enigste God kom nie?+
3 en niks uit twisgierigheid+ of uit egotisme+ doen nie, maar met ootmoed die ander hoër as julleself ag,+