23 Só het Jehovah gesê: “Laat die wyse nie met homself spog oor sy wysheid nie,+ en laat die sterke nie met homself spog oor sy sterkte nie.+ Laat die ryke nie met homself spog oor sy rykdom nie.”+
12 Want ons durf ons nie reken onder of vergelyk met party wat hulleself aanbeveel nie.+ Deurdat hulle hulle aan hulleself meet en hulle met hulleself vergelyk, het hulle beslis geen begrip nie.+
11 Ek het onredelik geword. Julle het my daartoe gedwing,+ want júlle moes my eintlik aanbeveel het. Want ek was nie in enigiets ondergeskik aan julle uitnemende+ apostels nie, selfs al is ek niks.+