Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Spreuke 12:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Die weg van die dwaas is reg in sy eie oë,+ maar wie na raad luister, is wys.+

  • Romeine 12:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Julle moet dieselfde gesindheid teenoor ander hê as teenoor julleself;+ moenie hoë dinge bedink nie,+ maar word saam met die nederige dinge gelei.+ Moenie in julle eie oë verstandig word nie.+

  • 1 Korintiërs 3:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Laat niemand homself mislei nie: As iemand onder julle dink dat hy wys is+ in hierdie stelsel van dinge, laat hom ’n dwaas word, sodat hy wys kan word.+

  • 1 Korintiërs 8:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 As iemand dink dat hy kennis van iets verwerf het,+ ken hy dit nog nie soos hy dit behoort te ken nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel