Spreuke 1:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 ’n Wyse sal luister en meer onderrigting inneem,+ en ’n man met begrip verwerf bekwame leiding,+ Prediker 4:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 ’n Behoeftige maar wyse kind+ is beter as ’n ou maar dwase koning+ wat nie genoeg te wete gekom het om hom nog langer te laat waarsku nie.+
13 ’n Behoeftige maar wyse kind+ is beter as ’n ou maar dwase koning+ wat nie genoeg te wete gekom het om hom nog langer te laat waarsku nie.+