2 Samuel 12:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Toe het Natan vir Dawid gesê: “U is die man! Só het Jehovah, die God van Israel, gesê: ‘Ek het jou as koning oor Israel gesalf,+ en ek het jou uit die hand van Saul verlos.+ Psalm 141:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 As die regverdige my sou slaan, sou dit ’n liefderyke goedhartigheid wees;+En as hy my sou teregwys, sou dit olie op die kop wees,+Wat my kop nie sou wou weier nie.+Want gedurende hulle rampspoed sou my gebed nog daar wees.+ Openbaring 3:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 “‘Almal vir wie ek geneentheid het, wys ek tereg en dissiplineer ek.+ Wees dus ywerig en toon berou.+
7 Toe het Natan vir Dawid gesê: “U is die man! Só het Jehovah, die God van Israel, gesê: ‘Ek het jou as koning oor Israel gesalf,+ en ek het jou uit die hand van Saul verlos.+
5 As die regverdige my sou slaan, sou dit ’n liefderyke goedhartigheid wees;+En as hy my sou teregwys, sou dit olie op die kop wees,+Wat my kop nie sou wou weier nie.+Want gedurende hulle rampspoed sou my gebed nog daar wees.+
19 “‘Almal vir wie ek geneentheid het, wys ek tereg en dissiplineer ek.+ Wees dus ywerig en toon berou.+