Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 18:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En Saul het die spies gegooi+ en gesê: “Ek gaan Dawid teen die muur vaspen!”+ maar Dawid het twee keer voor hom weggekoes.+

  • 1 Samuel 19:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Gevolglik het Saul Dawid met die spies teen die muur probeer vaspen,+ maar hy het voor Saul weggekoes,+ sodat hy die spies in die muur gesteek het. En Dawid het gevlug sodat hy gedurende daardie nag kon ontkom.+

  • 1 Samuel 23:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En Dawid het in die wildernis in moeilik toeganklike plekke gaan bly, en hy het in die bergstreek in die wildernis van Sif+ gebly. En Saul het aangehou om hom te soek,+ en God het hom nie in sy hand gegee nie.+

  • Psalm 18:opskrif
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • Vir die musiekleier. Van Jehovah se kneg, van Dawid, wat die woorde van hierdie lied tot Jehovah gespreek het op die dag toe Jehovah hom uit die palm van al sy vyande en uit die hand van Saul verlos het.+ En hy het gesê:

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel