10 Hoe pragtig is jou liefdesblyke,+ o my suster, my bruid! Hoeveel beter is jou liefdesblyke as wyn en die geur van jou olies as allerhande parfuums!+
3 Maria het toe ’n pond welriekende olie geneem, egte nardus,+ baie kosbaar, en sy het die voete van Jesus gesalf en sy voete met haar hare afgedroog.+ Die huis is gevul met die geur van die welriekende olie.