Psalm 12:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Die woorde van Jehovah is suiwer woorde,+Soos silwer wat in ’n smeltoond van die aarde gelouter is, sewe keer gesuiwer. Psalm 66:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Want u het ons ondersoek, o God;+U het ons gelouter soos ’n mens silwer louter.+
6 Die woorde van Jehovah is suiwer woorde,+Soos silwer wat in ’n smeltoond van die aarde gelouter is, sewe keer gesuiwer.