Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 16:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 En een van die dienaars het geantwoord en gesê: “Kyk! Ek het gesien dat ’n seun van Isai, die Betlehemiet, ’n geoefende speler+ is, en hy is ’n dapper, sterk man+ en ’n krygsman+ en ’n intelligente spreker+ en ’n welgevormde man,+ en Jehovah is met hom.”+

  • 1 Samuel 18:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 En die vroue wat die geleentheid gevier het, het in wisselsang bly sê:

      “Saul het sy duisende verslaan,

      En Dawid sy tienduisende.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel