Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 21:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En die knegte van Agis het vir hom begin sê: “Is dit nie Dawid, die koning+ van die land nie? Was dit nie vir hom wat hulle met danse+ in wisselsang bly sê het nie:

      ‘Saul het sy duisende verslaan,

      En Dawid sy tienduisende’?”+

  • 1 Samuel 29:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Is dit nie Dawid nie, van wie hulle in die danse in wisselsang bly sê het: ‘Saul het sy duisende verslaan, en Dawid sy tienduisende’?”+

  • Spreuke 15:30
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 30 Die glans van die oë+ maak die hart bly;+ ’n goeie berig+ maak die gebeente vet.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel