Spreuke 16:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 ’n Bietjie met regverdigheid+ is beter as ’n oorvloed van produkte sonder geregtigheid.+ Spreuke 19:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 ’n Arme wat in sy onkreukbaarheid wandel, is beter+ as die een wat verdorwe van lippe is en die een wat dwaas is.+
19 ’n Arme wat in sy onkreukbaarheid wandel, is beter+ as die een wat verdorwe van lippe is en die een wat dwaas is.+