Spreuke 21:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Die verkryging van skatte deur ’n valse tong is ’n weggewaaide asemstoot+ vir dié wat die dood soek.+ Jeremia 17:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Soos die patrys wat bymekaargemaak het wat dit nie gelê het nie, is hy wat rykdom verwerf, maar nie met geregtigheid nie.+ In die helfte van sy dae sal hy dit verlaat,+ en in sy einde sal hy verstandeloos wees.”+ Miga 6:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Is daar nog altyd in die huis van ’n goddelose die skatte van goddeloosheid+ en die skrapse efa wat veroordeel word?
6 Die verkryging van skatte deur ’n valse tong is ’n weggewaaide asemstoot+ vir dié wat die dood soek.+
11 Soos die patrys wat bymekaargemaak het wat dit nie gelê het nie, is hy wat rykdom verwerf, maar nie met geregtigheid nie.+ In die helfte van sy dae sal hy dit verlaat,+ en in sy einde sal hy verstandeloos wees.”+
10 Is daar nog altyd in die huis van ’n goddelose die skatte van goddeloosheid+ en die skrapse efa wat veroordeel word?