Spreuke 2:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 My seun, as jy my woorde aanneem+ en my gebooie as ’n skat by jou bewaar,+ Spreuke 3:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 My seun, moenie my wet vergeet nie,+ en laat jou hart my gebooie bewaar,+