Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 20:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 “‘As iemand ’n vloek oor sy vader en sy moeder uitspreek,+ moet hy vir seker doodgemaak word.+ Oor sy vader en sy moeder het hy ’n vloek uitgespreek. Sy bloed is op hom.+

  • Levitikus 20:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 “‘En wat ’n man of vrou betref in wie daar ’n mediumistiese of ’n voorspellende gees is,+ hulle moet vir seker doodgemaak word.+ Hulle moet met klippe doodgegooi word. Hulle bloed is op hulle.’”+

  • Esegiël 3:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Wanneer ek vir ’n goddelose sê: ‘Jy sal sekerlik sterf’,+ en jy waarsku hom nie en praat nie om die goddelose teen sy goddelose weg te waarsku om hom in die lewe te hou nie,+ dan sal hy, omdat hy goddeloos is, in sy oortreding sterf,+ maar sy bloed sal ek van jou hand terugeis.+

  • Esegiël 33:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 en die hoorder die geluid van die horing hoor maar hom glad nie laat waarsku nie,+ en ’n swaard kom en neem hom weg, dan sal sy bloed op sy eie hoof wees.+

  • Handelinge 18:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Maar nadat hulle aangehou het om teenstand te bied en smadend te praat,+ het hy sy klere uitgeskud+ en vir hulle gesê: “Laat julle bloed+ op julle eie hoof wees. Ek is rein.+ Van nou af sal ek na mense van die nasies toe gaan.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel