Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 22:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Daarop het die koning vir die hardlopers+ wat om hom staan, gesê: “Draai om en maak die priesters van Jehovah dood, omdat ook hulle hand met Dawid is en omdat hulle geweet het dat hy ’n voortvlugtige is en hulle dit nie aan my oor onthul het nie!”+ En die knegte van die koning wou nie hulle hand uitsteek om die priesters van Jehovah aan te val nie.+

  • Spreuke 29:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Wanneer die regverdiges baie word, is die volk bly;+ maar wanneer ’n goddelose heers, sug die volk.+

  • Sefanja 3:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Sy vorste in hom was brullende leeus.+ Sy regters was aandwolwe wat beendere nie tot die oggend toe gekou het nie.+

  • Matteus 2:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Toe Herodes sien dat hy deur die sterrewiggelaars uitoorlê is, het hy baie woedend geword, en hy het gestuur en al die seuntjies van twee jaar en jonger in Betlehem en in al sy omstreke om die lewe laat bring, ooreenkomstig die tyd wat hy sorgvuldig by die sterrewiggelaars vasgestel het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel