Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 8:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En hy het gesê: “Dít sal die regmatige deel+ word van die koning wat oor julle sal regeer: Julle seuns sal hy neem+ en hulle vir hom in sy strydwaens+ en by sy ruiters plaas,+ en party sal voor sy strydwaens uit moet hardloop;+

  • 2 Samuel 15:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 En ná hierdie dinge het Absalom vir hom ’n wa laat maak, met perde en met vyftig man wat voor hom uit hardloop.+

  • 1 Konings 1:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Intussen het Adoʹnia,+ die seun van Haggit,+ hom verhef+ en gesê: “Ék sal as koning heers!”+ En hy het vir hom ’n strydwa laat maak met ruiters en vyftig man wat voor hom uit hardloop.+

  • 2 Konings 10:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 En toe hy klaar die brandoffer gebring het, het Jehu onmiddellik vir die hardlopers en die adjudante gesê: “Kom in, maak hulle dood! Moenie één laat uitkom nie.”+ En die hardlopers en die adjudante+ het hulle met die skerpte van die swaard begin slaan en hulle uitgegooi, en hulle het deurgedring tot by die stad van die huis van Baäl.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel