Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 22:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Uiteindelik het die koning vir Doëg+ gesê: “Draai jy om en val die priesters aan!” Onmiddellik het Doëg, die Edomiet,+ omgedraai en die priesters aangeval en op dié dag vyf-en-tagtig man doodgemaak+ wat ’n linne-efod+ dra.

  • Spreuke 22:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 Moenie omgaan met iemand wat gou toornig word nie;+ en by ’n man wat woedebuie het, moet jy nie ingaan nie,

  • Jakobus 3:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Want waar daar jaloesie+ en twisgierigheid is, daar is wanorde en allerhande veragtelike dinge.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel