Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 25:30
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 30 Toe het Esau vir Jakob gesê: “Gee my asseblief gou ’n sluk van die rooi goed—die rooi goed daar, want ek is moeg!” Daarom is hy Edom+ genoem.

  • Genesis 36:43
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 43 sjeik Magʹdiël, sjeik Iram. Dit is die sjeiks van Edom+ volgens hulle woonplekke in die land van hulle besitting.+ Dit is Esau, die vader van Edom.+

  • Numeri 24:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 En Edom moet ’n besitting word,+

      Ja, Seïr+ moet die besitting van sy vyande word,+

      Terwyl Israel sy moed toon.

  • 2 Konings 8:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Gevolglik het Joram na Saïr oorgetrek, en al die strydwaens saam met hom. En hy het in die nag opgestaan en die Edomiete verslaan wat hom en die hoofde van die strydwaens omsingel het; en die manskappe het na hulle tente gevlug.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel