Spreuke 19:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Weelde is nie gepas vir ’n sot nie.+ Hoeveel minder vir ’n kneg om oor vorste te heers!+ Prediker 10:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Ek het knegte op perde gesien maar vorste wat soos knegte op die grond loop.+ Jesaja 3:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 En ek sal beslis seuns hulle vorste maak, en pure eiemagtigheid sal oor hulle heers.+