24 Toe het Joab na die koning toe gegaan en gesê: “Wat het u gedoen?+ Kyk! Abner het na u toe gekom. Waarom het u hom weggestuur sodat hy met welslae weggegaan het?
39 En ek is vandag swak hoewel ek as koning gesalf is,+ en hierdie manne, die seuns van Seruʹja,+ is vir my te hard.+ Mag Jehovah die kwaaddoener volgens sy slegtheid vergeld.”+
5 En die mense sal mekaar tiranniseer, ja, elkeen sy naaste.+ Hulle sal teen mekaar uitvaar, die seun teen die ou man,+ en die geringgeagte teen die een wat geëer moet word.+