9 Voorwaar, ek sê vir julle: Oral waar die goeie nuus in die hele wêreld verkondig word,+ sal wat hierdie vrou gedoen het, ook vertel word ter gedagtenis aan haar.”+
39 Daarop het Petrus opgestaan en saam met hulle gegaan. En toe hy daar aankom, het hulle hom boontoe gelei, na die bovertrek; en al die weduwees het by hom kom staan, terwyl hulle gehuil en baie onder- en boklere gewys het+ wat Dorkas gemaak het toe sy nog by hulle was.+
2 sodat julle haar sal verwelkom+ in die Here op ’n wyse wat die heiliges waardig is, en dat julle haar sal bystaan in enige saak waarin sy julle nodig mag hê,+ want sy was ook self ’n verdediger van baie, ja, ook van my.